Gertruida Steyn
Baie dankie Johan vir die aanlyn hulp met ons seun met die Ingenieurs Grafika en Ontwerp. Dankie dat jy altyd beskikbaar was en dat jy die moeite gedoen het om jou lesse verstaanbaar en interessant te maak. Selfs wanneer daar nog vrae was, was jy bereid om die ekstra myl te loop – Getuigskrif van Gertuida Steyn.