Gertruida Steyn

Baie dankie Johan vir die aanlyn hulp met ons seun met die Ingenieurs Grafika en Ontwerp.  Dankie dat jy altyd beskikbaar was en dat jy die moeite gedoen het om jou lesse verstaanbaar en interessant te maak. Selfs wanneer daar nog vrae was, was jy bereid om die ekstra myl te loop.

Pieter is nou besig met ‘n oorbruggings kursus na sy N1 vir Ingenieurswese en steeds kan ons op jou knoppie druk wanneer ons vasbrand. Pieter se woorde: “Oom Johan het ‘n groot verskil gemaak en baie gehelp.”

Leave a Reply

Shopping Cart
Scroll to Top