Client’s Reviews of our Online Classes
Testimonial Anke Swanepoel
My son did his EGD teaching with Johan from 2020 until 2023.
It was a great journey; my son really enjoyed it. I enjoyed the quality of the lessons. Johan sent his lessons via videos. The lessons were marked and reviewed before going on to the next lesson.
Thank you for all the patience, dedication, and positive feedback.
Liezl Barnard
My kind, Adam, het vanaf September 2020 Graad 8 Ingeneurs Grafika en Ontwerp by Johan aanlyn begin doen.
Adam het nou dié jaar sy graad 12 klaargemaak en elke les geniet. Johan doen baie moeite met die uitleg, verduidelik en merk van die lesse. Hy gee goeie raad oor die aankoop van benodigdhede en ons kry ‘n verslag aan die einde van die jaar. Adam kon ook op sy eie pas werk.
Adam se belangstelling is definitief gestimuleer met die kursus, en saam met goeie kommunikasie en bekostigbaarheid, sal ek die kursus vir enigeen aanbeveel wat ‘n liefde vir tegniese tekeninge het.

Gertruida Steyn
Baie dankie Johan vir die aanlyn hulp met ons seun met die Ingenieurs Grafika en Ontwerp. Dankie dat jy altyd beskikbaar was en dat jy die moeite gedoen het om jou lesse verstaanbaar en interessant te maak. Selfs wanneer daar nog vrae was, was jy bereid om die ekstra myl te loop.
Pieter is nou besig met ‘n oorbruggings kursus na sy N1 vir Ingenieurswese en steeds kan ons op jou knoppie druk wanneer ons vasbrand. Pieter se woorde: “Oom Johan het ‘n groot verskil gemaak en baie gehelp.”
Write your own testimonial
We value your opinion! Help other parents choose us by sharing your experience with our online classes!
When is the best time to enroll in the EGD online classes?
Ready to level up your EGD skills? The best part? You can jump in anytime!
Unlike traditional schools, we are flexible! No fixed timetables or year-start deadlines!
Enroll now and we will tailor the online classes to fit your schedule!
